KRY "AS JY WIL" HIER

Los skool dis droog | Die gety is hoog | My wiele sal ons ver weg neem | Die wolke min | Klim in my kar in | Jou wense sal jou nooit vervreem | Die oggend grou | Vat hierdie kans nou | As jy wil dan sal ek jou kom haal | Weg vat en nooit weer terug bring | Ons kan slap tjips eet al lyk ons faal | Uitgaan, dut, dans en vrot sing | Na na na na - as jy wil | In Jozi's bier | Die Kaap is ook duur | Maar bly jy hier is jy alleen | Kom saam met my | Die backseat is okay | 'n Trippie suid was nooit gemeen | Die sonlig flou | Vat hierdie kans nou...

Woorde & Musiek: Egmond
© Kopiereg SAMRO