KRY "BRUG LELIES" HIER



Waar in die wind is die kind wat wou vind | In die reën is die een wat alleen saggies ween | Elke son wat moes blom is nou stom andersom | Buite dag, binne nag, trane waar jy moes lag | Iets is weg, jy was reg, al die sleg uit die weg | Kanse bleek, jy versteek, liefde smeek - rook die reuk | Droom oor die lug | Lelies wit onder brug | Onderbreek elke wens | Oor die streep bly jy mens | Jy verlang na die sang en die bang kom jou vang | Jy sal vind in die wind jy's 'n man nie 'n kind...

Woorde: Egmond
Musiek: Egmond & Nathi Louw
© Kopiereg SAMRO