KRY "DIS ELEKTRIES" HIER



Hulle sê as dit donker word en die maan se lig begin skyn | Is daar dinge wat verander en net die jonges kan dit voel | Hulle sê dis elektries | Hier staan ons | Ek sien jou hande soek verdwaald | Hier gaan ons | Na 'n plek dus anderkant die maan | Kom saam ons | En jou eend verander in 'n swaan | Voel jy dis elektries | Sien jy dis elektries | Hoor jy dis elektries | Ruik jy dis elektries | Verstaan ons | Die swart ring skadus is ons oë | Ontgaan ons | Die donker ritme hou ons bo | Bestaan ons in die buitekringe van jou naam

Woorde & Musiek: Egmond
© Kopiereg SAMRO