Uitgereik
15 Julie 2018




KOEBAAI
Hierdie Week: #6
Laas Week: #8
Hoogste Posisie: #6



BETTER DAYS
(ft Algorrid3m)

Hierdie Week: #4
Laas Week: #5
Hoogste Posisie: #1





14 AUG '18
KOEBAAI #6 OP HOSA RADIO TOP 25



Koebaai klim 2 posisies op Hosa Radio Top 25. Egmond se nuwe enkelsnit het sy debuut gemaak op Hosa Radio se Top 25 in die nommer 18 posisie, en skaars drie weke later is die liedjie in die nommer 6 posisie.





9 AUG '18
KOEBAAI LOK 20k+ KYKERS OP YOU TUBE



Die nuwe musiek video kry puik aftrek op You Tube. Skaars 'n maand nadat die nuwe enkelsnit Koebaai se musiek video op You Tube bekend gestel is, kan dit reeds spog met oor die 20 000 kyker getalle. Dit maak Koebaai Egmond se populerste musiek video op You Tube en ook sy eerste wat die 20 duisend merk verby steek. Twee ander musiek videos het reeds die 10 000 merk verbygesteek het, nl. Better Days (ft Algorrid3m) en Kom Red My.

Kyk hier na die musiek video op YouTube.





8 AUG '18
KOEBAAI VIDEO OP "MYtv"



MYtv plaas Koebaai musiek video op rotasie. Die nuwe musiek video vir Egmond se enkelsnit Koebaai maak Vrydag 10 Augustus sy debuut op die TV kanaal MYtv op StarSat. Die kanaal, voorheen bekend is ASTV, speel reeds sedert 2010 verskeie van Egmond se musiek videos. Die kanaal is nommer 460. Skakel in om die nuwe video van Koebaai op jou TV skerm te sien. Vir meer inligting oor MYtv, besoek www.mytv.co.za.





15 JUL '18
SIRKUS APPLOUS & KOEBAAI UITGEREIK VANDAG



Die nuwe album en enkelsnit word vandag bekend gestel. Egmond se tweede grootste treffers album, Sirkus Applous, sowel as die lead single Koebaai, is van vandag af op iTunes te koop. Die nuwe musiek sal ook in die volgende paar dae beskikbaar wees op Google Play, Spotify en soortgelyke digitale platforms.

Kyk hier na die album se promosie video op YouTube.

Kry die album hier op iTunes.

Kry die album hier op GooglePlay.





12 JUL '18
KOEBAAI MUSIEK VIDEO & ENKELSNIT PREMIERE



Egmond se nuutste treffer Koebaai word bekend gestel. Die lead single Koebaai, vanaf Egmond se opkomende album Sirkus Applous, word vandag bekendgestel op radio stasies, met 'n spesiale premiere op HOSA Radio waar die snit elke 90 minute van die dag gespeel word vanaf 9h die oggend. Die musiek video is terselfde tyd op You Tube en op Egmond.Co.Za bekend gestel. Die enkelsnit word eersdaags uitgereik op iTunes, Google Play, Spotify en soortgelyke digitale platforms.

Kyk hier na die musiek video op YouTube.





30 MEI '18
ONDERHOUD OP HOSA RADIO



Eerste radio onderhoud vir 2018 op Hosa Radio. Kort op die hakke van Better Days se sukses op die Hosa Radio Top 10 volg 'n splinternuwe radio onderhoud met Egmond op die stasie wat nie ophou raas nie. Die onderhoud het vanaand 30 Mei uitgesaai vanaf 7 uur tot 8 uur en het verskeie van Egmond se treffers gespeel, insluitende DJ, Jy's In My Bloed en Gee Voor Jy Groet. 'n Totaal van 7 van Egmond se treffers het tydens die onderhoud gespeel.





28 MEI '18
BETTER DAYS #1 OP HOSA RADIO



Die liedjie beklee die top posisie op die Hosa Radio Top 10. Die EDM collaboration met Algorrid3m, Better Days, het vanaand die #1 posisie gehaal op die HOSA Radio Engelse Top 10. Verlede week het die liedjie vir die tweede keer die nommer 2 posisie beklee, nadat dit oorspronklik die Top 10 in die nommer 3 posisie beklee het, geklim het na nommer 2 en toe geval het na nommer 4 toe.





6 MEI '18
BETTER DAYS MUSIEK VIDEO HAAL 10 DUISEND OP YOU TUBE



Die Algorrid3m collab haal verdere sukses. Better Days het oornag sukses behaal op You Tube nadat dit die tien duisend merk in kykergetalle oorskry het op Egmond se offisiŽle You Tube kanaal. Dit maak die video Egmond se tweede treffer wat die getal verbysteek. Die vorige video was Kom Red My wat in 2013 oor die 11 duisend kykers gehaal het.





4 MEI '18
REňN AAN DIE BRAND STEEK #4 OP TREFFERS RADIO



ReŽn Aan Die Brand Steek spring met 6 plekke op Treffers Radio. Na Egmond se treffer Melkweg ReŽnboog in mid Februarie die nommer een posisie gehaal het op Treffers Radio, het die "flip side" van die double A-side enkelsnit op die stasie se Top 30 verskyn in die nommer 22 posisie. Hierdie week het die liedjie 'n groot sprong gemaak en in die nommer 4 posisie verskyn, sy hoogste posisie nog.





10 APR '18
MELKWEG REňNBOOG #3 OP HOSA RADIO



Die liedjie spring met 5 plekke in die Hosa Radio Top 25. Die enkelsnit Melkweg ReŽnboog het gistraand op Hosa Radio in die nommer 3 posisie verskyn tydens die stasie se Top 25 program, waar dit laas week in die nommer 8 posisie was.





9 FEB '18
MELKWEG REňNBOOG IS #1 OP TREFFERS RADIO



Treffers Radio se nuwe #1 in die Top 30. Egmond se enkelsnit Melkweg ReŽnboog het gisteraand op Treffers Radio se Top 30 die nommer 1 posisie beklee. Die liedjie het 'n verdere 4 plekke gespring nadat dit verlede week in die nommer 5 posisie was, en die week voor dit in die nommer 15 posisie gedebuteer het.





17 JAN '18
MELKWEG REňNBOOG KRY REMIXES SINGLE RELEASE



Drie nuwe remixes word uitgereik. Egmond stel 'n remix single bekend vir sy enkelsnit Melkweg ReŽnboog. Die single, wat drie nuwe remixes van die treffer bevat, word uitgereik kort op die hakke van die liedjie se YouTube sukses waar dit reeds die eerste duisend kykergetal gehaal het.

Kry die remix single hier op iTunes.

Kry die remix single hier op Google Play.







Koebaai

Die lead single vanaf Sirkus Applous is verfilm op die strande van die Mosambiekse kusdorpie Pomene.






Gee Voor Jy Groet

Die deurbraak single, en ook die debuut album Ongevraagde "Hello" se eerste enkelsnit, begin in Maart 2010 op ASTV speel.






Agter die skerms van "Koebaai"

'n Kykie agter die skerms van die Koebaai musiek video.



© 2018 Egmond