Koebaai

Die lead single vanaf Sirkus Applous is verfilm op die strande van die Mosambiekse kusdorpie Pomene.






Melkweg ReŽnboog

Egmond se eerste "anamorphic widescreen" musiek video is op Kersdag 2017 bekend gestel.





This Morning (Christmas For The Broken-Hearted)

Die Kersfees-weergawe van This Morning is spesiaal vir die feesseisoen van 2017 uitgereik.





Better Days (ft Algorrid3m)

Die 80's-inspired musiek video vir Better Days spog met video speletjies, Japanese animť en nog meer.





Dis Elektries (2016 Remake)

Egmond & Yolandi reunite vir die treffer video van die 2016 Remake van Dis Elektries.





ReŽn (Aan Die Brand Steek)

Die "remake" van ReŽn (Aan Die Brand Steek) word laat 2016 uitgereik.





DJ (ft Algoridd3m & Sandy Robbie)

Die dans treffer DJ is die lead single vanaf die album Nog Vuil Wasgoed.





Verslaaf (2015 Remix)

Die tweede uitreiking vanaf 1 Dosyn is die 2015 Remix van Verslaaf wat spog met 'n "end credits" gevoel van die The Lord Of The Rings film reeks.





Jy's In Paradys (ft Slay)

Jy's In Paradys is die grootste treffers album se lead single en word in Junie 2015 uitgereik.





Paradys (ft Slay)

Die laaste enkelsnit vanaf Vuil Wasgoed is die EDM treffer Paradys wat Egmond se eerste collaboration is met die kunstenaar Slay.





Electric (ft Nathi Louw)

The 2007 recorded Electric was released on New Year's Day 2014.





Kom Red My

Kom Red My word 'n oornag treffer in 2013 nadat dit premiere op Channel24 se webwerf.





Jy's In My Bloed (ft Glenda Millar)

Die ThunderCats maak 'n draai in die treffer video saam met superster Glenda Millar.





Ongelooflik (Arnaldo Suarez Remix)

Die 2012 Halloween-inspired lead single vanaf Egmond se tweede album is 'n remix wat in 2013 die tonge laat wikkel toe dit 'n bespiegelde lys gehaal het op Channel24.





Vlieg (duet met Yolandi)

Die somer treffer van 2011/12 is die duet Vlieg en bevat die stem van nagtegaal Yolandi.





Brug Lelies (ft Yolandi)

Die sewende (!!!) video treffer vanaf die debuut album is 'n herbesoekte weergawe van Brug Lelies met addisionele support deur Yolandi.





Mors

'n Comic book geinspireerde video waar 'cupid' twee hartseer gevalle se lewe verander het opslae gemaak met 'n "centrefold" wat almal nuuskierig gehad het.





V'more

Die oorspronklike 2003 opname het in 2011 enkelsnit status gekry met 'n effek-gedrewe musiek video.





Iewers

Van 'n fopdosser tot 'n ballerina - die Iewers video vang almal vas in 'n raam!





Dis Elektries (ft Yolandi)

Die 2010 treffer Dis Elektries was #1 vir 8 weke lank op Uitsaaines.





As Jy Wil

Egmond se eerste #1 treffer het in Julie 2010 op ASTV begin draai.





Gee Voor Jy Groet

Die deurbraak single, en ook die debuut album Ongevraagde "Hello" se eerste enkelsnit, begin in Maart 2010 op ASTV speel.





This Morning

Egmond's debut single was released in 2003 and made available digitally only a decade later. The music video finally came to its right when it was treated to a "proper" version in 2017.



© 2018 Egmond