KRY "GEE VOOR JY GROET" HIER

Ja hier staan ek alweer vir die 100ste keer voor jou huis se bruin deur en ek sien daar kom swaar weer | Die laat uur van die nag en die koue se wag is die seer sonder smag ek onthou alweer jou lag | En ek vra myself af elke keer - hier gaan ons alweer | Wil jy my dan verruil? | Wil jy sonder my skuil? | Wil jy eet van die vrug wat die wêreld kon klug? | Wil jy kwaad bly vir my? | Wil jy sonder my bly? | Wil jy hoor op die lug dat ek nêrens kon vlug? | Gee Voor Jy Groet | En ek staan hier alweer vir die 1000ste keer | Ek't my les geleer | Wil jy tog maar weer probeer? | Jou gordyne trek weg en ek sien jy voel sleg | Kom jy weet tog dis reg | En ek sal mos vir jou veg

Woorde & Musiek: Egmond
© Kopiereg SAMRO