TRACKLISTING
1) Koebaai (Single edit)

Woorde & Musiek: Egmond
© Kopiereg SAMRO

My hart is in die donker. Bestaan ek in jou kop? Sit jy ooit en wonder of ek hier is en of my hart klop? 'n Fantasie jou wÍreld. Realiteit vir my. 'n Skulp sonder 'n pÍrel - dis hoe ek voel terwyl jy hier bly. Die skouspel wat om jou draai lawaai net soos 'n sirkus applous, 'n sirkus applous, en ek waai. SÍ koebaai. Klim in jou kar in, ry weg. SÍ koebaai. En moenie terugkom nie. SÍ net koebaai. Voor jy waai. Baby sÍ koebaai. Jou plek hier langs my dol leeg. Al lÍ jy reg langs my. Gevoelens wat ek opweeg op die skaal dui aan ons is verby. Die skouspel wat om jou draai lawaai net soos 'n sirkus applous, 'n sirkus applous, en ek waai. SÍ koebaai. Klim in jou kar in, ry weg. SÍ koebaai. En moenie terugkom nie. SÍ net koebaai. Voor jy waai. Baby sÍ koebaai. SÍ koebaai. Gee my hart terug. En sÍ koebaai. Moenie terugkyk nie. So sÍ koebaai. Voor jy waai. Baby sÍ koebaai.


INLIGTING

WORD UITGEREIK JUNIE 2018
KOEBAAI

Die lead single vanaf Egmond se grootste treffers album, Sirkus Applous, is die liedjie Koebaai. Die titel is in vroeg 2017 bekend gemaak. Die liedjie, oorspronklik geskryf in 2003 in Engels en bekend as That Night, se demo was uitgereik op iTunes Connect in Desember 2015. Tydens die produksie het Koebaai 'n totale transformasie in die studio ondergaan onder leiding van producer Sandy Robbie.

Na die eerste playback het Egmond vorendag gekom met 'n nuwe brug en refrein vir Koebaai wat beter by die styl gepas het. Die lirieke van die liedjie is vir die eerste keer bekend gemaak in Februarie 2018.

'n Musiek video is verfilm in Pomene in Mosambiek laat Maart 2018 en die omslag van die enkelsnit, sowel as 'n kort video wat die musiek video opname aangekondig het, is terselfdertyd bekend gemaak.

Die liedjie word in Junie 2018 uitgereik. Hou die spasie dop vir nog inligting rakende die liedjie.

© 2018 Egmond.