KRY "ONGEVRAAGDE 'HELLO'" HIER

• Woorde & Musiek: Egmond, behalwe (10) musiek ook deur Nathi Louw.
• Opgeneem tussen Jun 2003 en Okt 2011.
• Opnames gedoen by Air Studios (2, 4, 7 - 10), Barend du Plessis (5), Pieter de Bruin (5) en AdRock Studios (1, 3, 6).
• Oorspronklike produksie en programering deur Egmond (5).
• Finale produksie en meng deur Bernie Millar (2, 4, 7 - 10), Egmond (5) en Renier Henn (1, 3, 6).
• Yolandi Van Deventer verskyn op Dis Elektries en Brug Lelies.
• Agtergrond stemme deur Glenda Millar (2, 7, 8).
• Agtergrond stemme deur Esti Henn en Marisela (3).
• Kitaar deur Sandy Robbie (2, 7 - 9).
• Kitaar deur Nathi Louw en Tshepo Mohapi (10).
© Kopiereg SAMRO