KRY "ONGEVRAAGDE 'HELLO' SKRIKKELJAAR" HIER

• Woorde & Musiek: Egmond, behalwe (9) musiek ook deur Nathi Louw.
• Opgeneem tussen Jun 2003 en Feb 2008.
• Opnames gedoen by Air Studios (2, 4, 6 - 10) en AdRock Studios (1, 3, 5).
• Finale produksie en meng deur Bernie Millar (2, 4, 6 - 10), en Renier Henn (1, 3, 5).
• Agtergrond stemme deur Glenda Millar (2, 6, 7).
• Agtergrond stemme deur Esti Henn en Marisela (3).
• Kitaar deur Sandy Robbie (2, 6, 7).
• Kitaar deur Nathi Louw en Tshepo Mohapi (9).
• Kitaar deur Tshepo Mohapi (10).
• Oorspronklike produksie en programering deur Egmond (11-13).
© Kopiereg SAMRO