KRY "ONGEVRAAGDE 'RITMES'" HIER

• Woorde & Musiek: Egmond, behalwe (5) musiek ook deur Nathi Louw.
• Opgeneem tussen Jun 2003 en Okt 2012.
• Opnames gedoen by Air Studios.
• Finale produksie en meng deur Bernie Millar.
• Remixes behartig deur Arnaldo Suarez (1) en Ruddha.com (6).
• Oorspronklike produksie en programering deur Egmond (1), Thabang Makoe en Kgotso Shomang (2).
• Agtergrond stemme deur Glenda Millar (3 & 4).
• Kitaar deur Sandy Robbie (1 - 4, 6).
• Kitaar deur Nathi Louw en Tshepo Mohapi (5).
© Kopiereg SAMRO