KRY "REMIXED" HIER

• Woorde & Musiek: Egmond, behalwe (5) musiek ook deur Nathi Louw.
• Opgeneem tussen Jun 2003 en Aug 2020.
• Oorspronklike weergawe van 1 vanaf Nog Vuil Wasgoed. Sien besonderhede hier.
• Oorspronklike weergawe van 2 vanaf Vuil Wasgoed. Sien besonderhede hier.
• Oorspronklike weergawes van 3 en 11 vanaf Lights Blinding. Sien besonderhede hier.
• Oorspronklike weergawe van 4, 8, 9 en 10 vanaf Ongevraagde "Hello". Sien besonderhede hier.
• Oorspronklike weergawe van 6 vanaf Ongevraagde "Ritmes". Sien besonderhede hier.
• Oorspronklike weergawe van 5 en 7 vanaf Ongevraagde "Hello" - Skrikkeljaar. Sien besonderhede hier.
• Algorrid3m verskyn op Better Days.
• Glenda Millar verskyn op Jy's In My Bloed.
Ongelooflik remix deur Ruddha.Com.
Een Ding en This Morning remixes deur Arnaldo Suarez.
• Addisionele opnames van Gee Voor Jy Groet deur Barend du Plessis.
• Finale meng en verdere remixes deur Egmond.
© Kopiereg SAMRO