NUUTSTE VIDEO

Better Days (ft Algorrid3m)

The lyric video to the brand new single features ThunderCats, She-Ra and He-Man.




VORIGE VIDEOS

Dis Elektries (2016 Remake)
Egmond & Yolandi reunite vir die treffer video van die 2016 Remake van Dis Elektries.







Gister (2016 Remix)
Ter viering van die debuut album se 10de herdenking word Gister as iTunes Connect exclusive uitgereik, gepaard met 'n video.







ReŽn (Aan Die Brand Steek)
Die "remake" van ReŽn (Aan Die Brand Steek) word laat 2016 uitgereik.







DJ (ft Algoridd3m & Sandy Robbie)
Die dans treffer DJ is die lead single vanaf die album Nog Vuil Wasgoed.







Verslaaf (2015 Remix)
Die tweede uitreiking vanaf 1 Dosyn is die 2015 Remix van Verslaaf wat spog met 'n "end credits" gevoel van die The Lord Of The Rings film reeks.







Jy's In Paradys (ft Slay)
Jy's In Paradys is die grootste treffers album se lead single en word in Junie 2015 uitgereik.







Paradys (ft Slay)
Die laaste enkelsnit vanaf Vuil Wasgoed is die EDM treffer Paradys wat Egmond se eerste collaboration is met die kunstenaar Slay.







Kom Red My
Kom Red My word 'n oornag treffer in 2013 nadat dit premiere op Channel24 se webwerf.







Jy's In My Bloed (ft Glenda Millar)
Die ThunderCats maak 'n draai in die treffer video saam met superster Glenda Millar.







Ongelooflik (Arnaldo Suarez Remix)
Die 2012 Halloween-inspired lead single vanaf Egmond se tweede album is 'n remix wat in 2013 die tonge laat wikkel toe dit 'n bespiegelde lys gehaal het op Channel24.







Vlieg (duet met Yolandi)
Die somer treffer van 2011/12 is die duet Vlieg en bevat die stem van nagtegaal Yolandi.







Brug Lelies (ft Yolandi)
Die sewende (!!!) video treffer vanaf die debuut album is 'n herbesoekte weergawe van Brug Lelies met addisionele support deur Yolandi.







Mors
'n Comic book geinspireerde video waar 'cupid' twee hartseer gevalle se lewe verander het opslae gemaak met 'n "centrefold" wat almal nuuskierig gehad het.







V'more
Die oorspronklike 2003 opname het in 2011 enkelsnit status gekry met 'n effek-gedrewe musiek video.







Iewers
Van 'n fopdosser tot 'n ballerina - die Iewers video vang almal vas in 'n raam!







Dis Elektries (ft Yolandi)
Die 2010 treffer Dis Elektries was #1 vir 8 weke lank op Uitsaaines.







As Jy Wil
Egmond se eerste #1 treffer het in Julie 2010 op ASTV begin draai.







Gee Voor Jy Groet
Die deurbraak single, en ook die debuut album Ongevraagde "Hello" se eerste enkelsnit, begin in Maart 2010 op ASTV speel.







ALBUM PROMOS

Nog Vuil Wasgoed

Promosie video vir Egmond se vierde album, Nog Vuil Wasgoed, uitgereik in 2016.








1 Dosyn - Grootste Treffers

Promosie video vir Egmond se grootste treffers album, 1 Dosyn, uitgereik in 2015.








Vuil Wasgoed

Promosie video vir Egmond se derde album, Vuil Wasgoed, uitgereik in 2014.








Ongevraagde "Ritmes"

Promosie video vir Egmond se tweede album, Ongevraagde "Ritmes", uitgereik in 2012.








Ongevraagde "Hello"

Promosie video vir Egmond se debuut album, Ongevraagde "Hello", uitgereik in 2011.








MORE VIDEOS

This Morning

Egmond's debut single was released in 2003 and made available digitally only a decade later.







Electric (ft Nathi Louw)
The 2007 recorded Electric was released on New Year's Day 2014.





ANDER VIDEOS

Brug Lelies

Die oorspronklike solo video vir die enkelsnit Brug Lelies, uitgereik in 2010.







V'more
'n Promosie video was in 2003 verfilm kort na die opname van die snit en bevat 'n cameo deur Adam Tas.







ReŽn (Aan Die Brand Steek)
'n "Visual ode" ter viering van Egmond se worshond Sebastiaan. RIP.







Vlieg (duet met Yolandi)
Die 2016 video weergawe van Vlieg ter viering van die album Nog Vuil Wasgoed se uitreiking.







Ongelooflik
(Ruddha.Com Remix)

Ter viering van die 5de herdenking van Ongelooflik word die Ruddha.Com remix video op Halloween uitgereik.



© 2017 by Egmond.