KRY "V'MORE (KERSFEES REMIX)" HIER

Ek sien jou - jy glimlag so blazé | En ek weet jou oë het geen berou | oor die tye saam met my | Dis verlate in my hart se koue kant | En die radio maak dit erger | Die musiek laat my verlang | En ek wonder: "Gaan die afstand langer bly?" | Seisoene vir die eensames | Ek's vas al is ek vry | Jy's die een vir my | Maar jy's so ver weg | My denke stomp in dom geveg | Jy't my getoor, my hart verloor | V'more | My boek van vergeet | Vergeef en aangaan | Is vol geskryf met jou mooi naam | Ek smag om jou weer vas te hou | V'more | Jou woorde hardloop rond hier in die wind | Maar jou stem bly hees, my foon te stil | Om die eensaamheid te vul | Dis waansin - die gevoel hier binne my | Die geheim is in bewaring | Maar ek wens ek kon jou kry | Na na na na na...

Woorde & Musiek: Egmond
© Kopiereg SAMRO